Wat Presies is Cannabis Olie?

Cancer Patients Use Cannabis Oil for Symptoms
July 25, 2018
How to Use Cannabis Oil to Treat Diabetes
August 1, 2018

Wat Presies is Cannabis Olie?

Daar is ander name vir cannabis olie, insluitend dagga olie, shatter, crumble, sap, pull and snap, honeycomb en wax. Die meeste cannabis olie bevat tetrahidrocannabinol (THC) en cannabidiol (CBD). Hierdie cannabinoïde is chemiese verbindings wat enorme gesondheidsvoordele het.

Dit is daarom baie belangrik om die werking van die cannabinoide te verstaan voor dit gebruik word. Cannabis olie is, in ‘n tegniese sin, ‘n taai hars watvan die blare en blomme van die cannabis plant onttrek word. Ons weet nou dat cannabis olie ‘n alternatiewe en natuurlike medisyn is.

 Vind Alles Uit Oor Cannabis Olie

Cannabis olie is a natuurlike medisinale middel  en dit het geen negatiewe newe-effekte. Al hoe meer mense verwerp hoofstroom farmaseutiese produckte in ruil vir meer natuurlike terapie. Mense gebruik verskillende metodes om die olie uit die blare en die blomme te ontrek: klapperolie, butaan en koolstofdioksied.

Cannabis olie word vervaardig van die rou cannabis plant deur verskeie ekstraksie metodes. Dit word dan verkoop in verskillende unieke vorms: as olie, tinkture, kapsules en setpille. Baie mense koop cannabis wat hulle rou kan eet, en ander koop die olie in vape penne. Daar is ook baie ongelooflike cannabis rome wat ‘n mens op die vel kan smeer vir die behandeling van spier en egwrigspyne.

Cannabis olie is ‘n kragtige medisyne vir mense wat laternatiewe behandelings wil probeer. Dit kan baie algemene en chroniese siektes kuur. Ons glo dat cannabis olie die antwoord vir fisiese, emosionele, verstandelike en geestelike ongesteldheidis.

Leer Meer Oor THC en CBD:

Tetrahydrocannabinol (THC) – ‘n psigiese aktiewe middel wat volop is in cannabis is en wat die gebruiker eufories maak; dit is meestal onwettige want dit is ‘n beheerde “dwelm” in die meeste lande.

Cannabidiol (CBD) – ‘n nie-psigies aktiewe, en  tweede volopste middel  in cannabis, met minimale of geen newe-effekte, oor die algemeen wettig in die vorm van medisinale cannabis.

Mense word beter as hulle cannabis olie neem. Hierdie natuurlike medisyne verhoog die immuniteitsstelsel en bevorder ‘n gesonde uitkyk op die lewe. Sommige dokters skryf cannabis olie voor in ander lande en hulle sien fenomenale resultate. Mense kan beter word op ‘n emosioneel, fisiese en geestelike vlak as hulle cannabis olie bo tradisionele medisyne kies. Dit moet ook beskikbaar gestel word saaam met ander skadelike farmaseutiese middels, sodat mense hulle eie keuse kan maak oor die gebruik daarvan.

Soos meer mense die waarde van cannabis olie verstaan, begin hulle ook dan die negatiewe impakte van hoofstroom farmaseutiese middels te verstaan.  Mense gaan dood van dwelm oordosisse en die verkeerde medisyne, en baie mense raak verslaaf aan opiate wat dodelik kan wees. Selfs kinders kan doodgaan van die verkeerde medisyne en hulle kan ook verslaaf raak aan hulle medikasie.

Dus, hoe meer mense bewus word en verstaan hoe cannabis olie werk, hoe duideliker word dit dat die middel gewettig behoort te word.

Cannabis Olie Behandel:

  • ADHD
  • AS
  • Alzheimer
  • Angs
  • Artritis
  • Asma
  • Beroertes
  • Demensie
  • Depressie
  • Eierstokkanker
  • Epilepsie
  • Gloukoom
  • Hart Siekte
  • Kanker
  • Lupus
  • Migraines
  • Osteoporose
  • Outisme
  • Parkinson
  • Post traumatiese stresversteuring
  • Skisofrenie
  • Suikersiekte
  • Veelvoudige Sklerose
  • Vigs

 Cannabis Olie en die Endokannabinoide Stelsel

Belangrike endokannabinoiede streef daarna om die balans van plesier, metabolisme, buie, geestelike state, fisiese toestande en die verwerking van pyn en sensoriese inligting te verseker.  Die endokannabinoide stelsel hou die immuniteitsstelsel gesond en cannabinoide kan met hierdie proses hulp.

THC en CBD werk met die liggaam se endokannabinoide stelsel. Hierdie antieke stelsel bestaan cannabinoide reseptore, endogene cannabinoide wat sone in op hierdie reseptore, ensieme wat veranderinge veroorsaak in die endocannabinoide stelsel en meer.

Wetenskaplikes stem saam dat cannabis olie is verslawend want dit het THC in baie gevalle, maar die olie is nog ‘n goeie aanbevele terapie. Wie kan die feit ignoreer dat cannabinoide ernstige menslike siektes kan kuur?

Wat is Mediese Cannabis Olie?

Tot op hede, cannabis olie kenners weet van 111 cannabinoïden in die cannabis plant. THC en CBD is die mees algemene en die mees alomgebruikte vir mediese genesing doeleindes. THC-verweef cannabis olie is wonderlik vir pyn en inflammasie terwyl CBD is wonderlik vir depressie, angs, inflammasie en epilepsie. Selfs kan kanker deur ‘n vesnit van CBD en THC ingeperk word!

Mediese cannabis olie is die gesonder keuse as ‘n mens ‘n goeie medikase in die hande wil kry. Dit is ‘n natuurlike terapie wat van die cannabis plant kom en dit het bekende en erken genesing magte.

Mediese cannabis olie is oor die algemeen wettig en somtyds word dit voorgeskryf om spesifieke voorwaardes of siekte to genees. In Suid Afrika, baie mense soek natuurlike alternatiewe vir medikasie as hulle die impak van farmaseutiese op hulle gesondheid begin vraag.

Meer en meer word cannabis oile deur dokters, neuroloe, gedragspesialiste, onkoloe en fiksheid entoesiaste aanbeveel. Party mense kies om mediese cannabis by die huis to hou vir noodgevalle, of as ‘n standard gesondheidsaanvulling.

 Behandel Kanker Met Cannabis Olie

Studies het onthul dat THC en CBD bind met CB1 en CB2 cannabinoide reseptore op kankerselle, en dit moedig verhoog ceramide. Dit beteken dat die kankerselle nou selfmoord pleeg, of ervaar hulle geprogrammeerde sel dood. Dit is noodsaaklik vir die onderhoud van normale sellulere homeostase en dit is ‘n belangrike fisiologiese reaksie vir baie tipes van sellulere spanning.

Kankerselle gaan nie gewoonlik dood nie maar hulle versprei en vermeerder. As kanker pasiente cannabis olie voortdurend vir ‘n tydperk neem, kan hulle die metaboliese druk op kankerselle annhou, totdat hulle doodgaan of stop optel. Dit is daarom veilig om to sê dat cannabis olie kan jou kanker doodmaak.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *